Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Vrou beseer toe sy van Leeukop val

’n Vrou is Sondagoggend ernstig beseer toe sy by die Leeukop-staproete in Kaapstad geval het.

Shawn Herbst, woordvoerder van Netcare 911, het in ’n mediaverklaring gesê die 21-jarige vrou het sowat 13 m ver geval. Sy moes lewensondersteunende behandeling kry om haar te stabiliseer. Daarna is sy per helikopter van die berg na ’n ambulans geneem, wat haar na ’n hospitaal vervoer het.

Meer oor:  Leeukop  |  Kaapstad  |  Berg  |  Bergklim
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.