Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Vrou dood toe hysbak 'opskiet'

’n Vrou is dood nadat die hysbak waarin sy was se kabel gebreek en die hysbak na bo geskiet het. 

Die hysbak het bokant die 26ste verdieping van ’n gebou in Doornfontein in die Johannesburgse middestad tot stilstand gekom.

ER24 sê in ’n verklaring ’n man wat ook in die hysbak was, kon by die opening tussen die hysbak en vloer uitkruip.

Hy is deur ’n ander ambulansdiens na ’n hospitaal geneem. Dit het omstreeks 10:30 gebeur.

Meer oor:  Hysbak  |  Dood  |  Ongeluk
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.