Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Vrou gevind wat 2 weke vermis was
Gillian Matthews

’n Vrou van Bethlehem wat meer as twee weke vermis was, is gevind.

Gillian Matthews (64) is Donderdag gevind nadat sy op 23 Julie as vermis aangemeld is.

Kol. Thandi Mbambo, provinsiale polisiewoordvoerder, sê die rede vir haar verdwyning word ondersoek.

Volgens Mbambo is sy terug in Bethlehem en ongedeerd.

Matthew Koster, Matthews se seun, sê hulle is baie verlig dat hul ma gevind is. Hy wou geen verdere inligting bekend maak nie en het alle navrae na die polisie verwys.

Meer oor:  Gillian Matthews  |  Gevind  |  Vermis
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.