Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Waterfront: Man spring na sy dood

’n Man in sy vroeë dertigerjare het Vrydag vanaf die Silo 3-woonkompleks in Southarmstraat by die Kaapse Waterfront na sy dood gespring.

Kapt. FC van Wyk, ’n polisiewoordvoerder in die Wes-Kaap, het die voorval bevestig.

“ ’n Geregtelike doodsondersoek is deur die polisie gelas nadat die man omstreeks 13:35 van die gebou gespring het,” het van Wyk gesê.

Die motief agter die man optrede is nog nie bekend nie.

Meer oor:  Waterfront  |  Selfdood
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.