Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Weer in jou streek Woensdag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku teen ’n uiters hoë brandgevaar Woensdag in die sentrale dele van die Noord-Kaap, asook die Sentraal-Karoo en Klein-Karoo in die Wes-Kaap.

Uiters warm weer word ook in die Bergrivier-munisipaliteit, die Sentraal-Karoo en in die Klein-Karoo verwag.

Gauteng

* Pretoria: 16 °C tot 31 °C

* Johannesburg: 14 °C tot 30 °C

* Vereeniging: 15 °C tot 31 °C

Mpumalanga

* Mbombela: 18 °C tot 29 °C

* Ermelo: 14 °C tot 27 °C

* Standerton: 15 °C tot 30 °C

Limpopo

* Polokwane: 18 °C tot 30 °C

* Tzaneen: 17 °C tot 30 °C

* Thabazimbi: 19 °C tot 33 °C

Noordwes

* Mahikeng: 19 °C tot 31 °C

* Vryburg: 21 °C tot 33 °C

* Potchefstroom: 16 °C tot 31 °C

Vrystaat

* Bloemfontein: 16 °C tot 31 °C

* Welkom: 16 °C tot 31 °C

* Bethlehem: 13 °C tot 27 °C

Noord-Kaap

* Kimberley: 20 °C tot 34 °C

* Upington: 26 °C tot 42 °C

* Springbok: 20 °C tot 35 °C

Wes-Kaap

* Kaapstad: 20 °C tot 32 °C

* George: 21 °C tot 29 °C

* Beaufort-Wes: 23 °C tot 42 °C

Oos-Kaap

* Port Elizabeth: 21 °C tot 28 °C

* Oos-Londen: 22 °C tot 30 °C

* Graaff-Reinet: 19 °C tot 38 °C

KwaZulu-Natal

* Durban: 22 °C tot 30 °C

* Richardsbaai: 23 °C tot 31 °C

* Pietermaritzburg: 18 °C tot 31 °C

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.