Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Welkom, Virginia en Odendaalsrus

Welkom aan Beeld se nuwe lesers in Odendaalsrus en Virginia wat vandag by ons aansluit.

Versprei gerus die nuus!

Die koerant sal voortaan elke Woensdag, Donderdag en Vrydag ook daar te koop wees as die jongste toevoeging tot ons Vrystaatse roete.

  • Nuwe verkoopspunte sluit in: Pick n Pay, JD Motors en Viana Motors.) Virginia: Goldfields Spar, Pick n Pay Mini Market, BP Harmony­ Motors, Capital Cafe Supermarket, Bullion Motors en Civic Supermarket.

Beeld verskyn reeds etlike jare in Parys en Sasolburg, maar sedert Oktober 2020 ook in Kroonstad, Welkom, Ventersburg, Hennenman, Winburg en Bloemfontein en sedert November, ná ’n onderbreking, weer in Harrismith.

Nuus vir Netwerk24-lesers

Daar is ook goeie nuus vir Vrystaters wat hul koerant elektronies lees. Woensdae tot Vrydae kan die uitgawe wat in die Vrystaat verskyn, by die e-publikasies deurgeblaai word. Dit verskyn onder Beeld Streek.– Barnard Beukman, redakteur

Meer oor:  Odendaalsrus  |  Koerant  |  Virginia
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.