Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Wen ’n stel troupande
’n Ring deur Nightfall Diamonds Foto: Nightfall Diamonds

“Gee mekaar die regterhand,” is woorde wat by alle troues gehoor word.

Vanjaar se Wedding Hub-skattejag verseker dat die wenpaartjie se troupande vir ewig aan hul ringvingers gaan blink danksy Nightfall Diamonds.

Nightfall Diamonds borg pryse ter waarde van R27 500 en spesialiseer in verloof- en trouringe van topgehalte met stylvolle, tydlose ontwerpe vir mans en vroue.

Besoek www.nightfalldiamonds.co.za of e-pos navrae na design@nightfalldiamonds.co.za.

Wedding Hub se skattejag is ’n reis waartydens paartjies leidrade opspoor en legkaarte bou om pryse te wen.

Gebruik die gratis Zappar-app en “zap” die embleem op die foto om vandag se leidraad vir die skattejag op te spoor.

Leidrade is elke Dinsdag en Saterdag in Beeld – tot 6 Desember, wanneer die skattejag ten einde loop.

Besoek www.weddinghub-sa.co.za as jy ook wil deelneem en skakel Donderdag om 08:30 op Pretoria FM in vir meer inligting.

Die skattejag word moontlik gemaak deur onder meer Beeld, Wedding Hub SA, Diep in die Berg, Olivelli en Pretoria FM. – Hanri Wondergem

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.