Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Wen ’n wegbreek by ’n ATKV-oord

Jy kan nog net vandag en môre pryse in Beeld se Winterfees-kompetisie wen. Moenie vergeet om môre die koerant te koop nie, want ons gee die groot prys, ’n wegbreek na die Tuli-wildreservaat ter waarde van R100 000, weg.

Die ATKV Drakensville.

Wen vandag

Staan ook ’n kans om ’n wegbreek vir vier mense in die middel van die week by enige ATKV-oord in Suid-Afrika te wen. Die waarde wissel tussen R4 500 en R6 200, afhangend van die oord. Daar is ook R1 000 kontant op die spel.

Neem só deel:

Soek die versteekte sleutelwoord in die koerant en SMS dit met jou naam, van en buurt na 35986.

Húlle wen op 5, 6, 7, 9 Julie:

  • Waldo Prigge van Pretoria wen ’n wegbreek na die Blyde Canyon-oord en Christelle Botha van Montana R1 000 kontant;
  • Roelf Kock van Dunnottar wen ’n wegbreek na enige ATKV-oord in Suid-Afrika en Dalene van Aswegen van Carolina wen ’n wegbreek na Blue Mountain Lodge van R14 300;
  • Elbert Loubser van Pretoria wen vyf nagte se verblyf vir ’n gesin van vier by Sabi Star Chalets en Tia van Zyl van Krugerdorp wen R1 000 kontant; en
  • Daniel Louwrens van Kleinzee wen ’n potjie gholf vir vier mense by die Legend Golf and Safari-oord en Leo de la Guerre van Boksburg stap weg met R1 000 kontant.
Meer oor:  Beeld  |  Winterfees-Kompetisie
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.