Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Werker ernstig beseer deur pyp in Cosmo City
Noodwerkers verwyder Vrydag ’n werker Vrydag uit ’n sloot in Cosmo City nadat hy ernstig beseer is toe hy pype aangelê het. Foto: Netcare911

’n Werker is Vrydagmiddag ernstig beseer op ’n bouperseel in Cosmo City, buite Randburg, terwyl hy en kollegas pype aangelê het.

Volgens Netcare911 is inligting ontvang dat die man pype gelê het toe een hom teen die bors geslaan het.

Nooddienste is om 14:51 ontbied en die brand-en-reddingsdienste het bystand gelewer om die man uit ’n sloot van 3 m diep te verwyder, luidens Netcare911 se verklaring.

Die man is per ambulans na die hospitaal gebring.

Meer oor:  Besering  |  Ongeluk
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.