Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
FOTO's: Wind waai vragmotor by Hugenote-tonnel om

Swaar voertuie, vragmotors en woonwaens word op die tolpad deur die Hugenote-tonnel in die Wes-Kaap verbied nadat ’n vragmotor Maandagoggend buite die tonnel omgewaai het.

Die vragmotor lê steeds op sy sykant op die brug net buite die tonnel aan die kant van die Paarl.

Kenny Africa, Wes-Kaapse verkeershoof, sê die wind waai teen tussen 100 km/h en 120 km/h.

Hugenote-tonnel
Die vragmotor wat by die Hugenote-tonnel omgewaai het.
Hugenote-tonnel
Swaar voertuie, vragmotors en karavane word op dié tolpad verbied. Foto: Jaco Marais
Hugenote-tonnel
Die vragmotor van agter. Foto: Jaco Marais
Hugenote-tonnel
Die vragmotor. Foto: Jaco Marais
Die vragmotor wat Maandagoggend net buite die Hugenote-tonnel omgewaai het. Foto: Verskaf
Die vragmotor op sy sykant op die pad buite die Hugenote-tonnel. Foto: Verskaf
vragmotor
Die vragmotor lê steeds op sy sykant op die brug. Foto: Jaco Marais
vragmotor
Die wind waai teen ’n spoed van tussen 100?km/h en 120?km/h. Foto: Jaco Marais

Meer oor:  Hugenote-Tonnel  |  Kenny Africa  |  Wes-Kaap  |  Vragmotor  |  Ongeluk  |  Paasverkeer
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.