Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Winkelsentrum in Krugersdorp se dak stort ineen

’n Gedeelte van die Cradlestone-winkelsentrum in Krugersdorp se dak het vroeg Sondagmiddag inmekaargesak.

Shawn Herbst, woordvoerder van Netcare 911, het die voorval aan Netwerk24 bevestig.

“Op die oomblik behandel paramedici een pasiënt vir kritieke beserings. ’n Helikopter is onderweg na die winkelsentrum om die pasiënt op te laai en na ’n hospitaal te neem. Meer inligting sal binnekort beskikbaar wees,” het Herbst by navraag gesê.

Die bestuur van die winkelsentrum het nie onmiddellik op navrae reageer nie.

Hou Netwerk24 dop vir meer.

Meer oor:  Krugersdorp  |  Winkelsentrum  |  Dak
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.