Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Zuma mag broer se begrafnis bywoon

REGSTELLING: Daar is verkeerdelik berig dat oudpres. Jacob Zuma tronkklere moet dra terwyl hy vandag sy broer, Michael, se begrafnis bywoon. Die verklaring deur die departement van korrektiewe dienste meld dit is “nié nodig” dat gevangenes tronkklere dra terwyl hulle buite die gevangenis op deernisverlof is nie.


Oudpres. Jacob Zuma het toestemming gekry om die tronk te verlaat om sy broer se begrafnis by te woon.

Sy jonger broer, Michael Zuma, is op 11 Julie ná ’n langdurige siekte dood.

Hy is deernisverlof toegestaan ingevolge die wet, lui ’n verklaring deur die departement van korrektiewe dienste (DKD). 

Meer oor:  Dkd  |  Michael  |  Staatskaping  |  Zondo-Kommissie  |  Prasa  |  Lucky Montana  |  Dipuo Peters  |  Oudpres. Jacob Zuma
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.