Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
groenpunt-atletiek
Baan nou met beter geriewe heropen
‘’n Historiese plek vir alle Kapenaars’
Van links besigtig Gert Bam, die Kaapse stadsraad se direkteur van sport, ontspanning en geriewe, Patricia de Lille, burgemeester van Kaapstad, en Theresa Jo, kunstenaar, ’n beeldhouwerk by die Groenpunt-atletiekbaan. Dié kunswerke van J
Patricia de Lille, burgemeester van Kaapstad, kyk na ’n beeldhouwerk wat by die Groenpunt-atletiekbaan onthul is. Sy het die verbeterde baan met nuwe geriewe eergister amptelik heropen. Foto: nasief manie

Sy het die baan bekend gestel as deel van die Groenpuntse stadspark. ’n Nuwe klubgebou, asook kleedkamers, sitplekke en ryvlakke vir rolstoele is onder meer by die terrein met sy veeldoelige sportgeriewe aangebou.

Die geriewe is ontwerp na gelang van aanbevelings deur sportklubs, veral van die klubs vir kinders van Distrik Ses, Walmer Estate en die Bo-Kaap.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.