Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Brande
Beheerde brande in George
06 September 2018

Verskeie beheerde brande gaan vandeesmaand in die George-omgewing plaasvind.

Dit is ’n gesamentlike inisiatief om die risiko van brande noord van die dorp te bestuur, sê die munisipaliteit in ’n verklaring.

Die brande sal op verskillende dae in September plaasvind mits die weer reg is. Belanghebbendes wat betrokke is by die inisiatief, sluit in die brandweerdienste van die George-munisipaliteit en die Garden Route-distriksmunisipaliteit, die bosboumaatskappy Mountain to Ocean (MTO), CapeNature, die departement van bosbou en die Fire Protection Association of South Africa.

Meer oor:  Munisipaliteit  |  George  |  Brande
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.