Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Brande
Brand breek uit in parlement

’n Brand Dinsdagaand in die Ou Volksraadsaal in die parlement word ondersoek.

Moloto Mothapo, parlementêre woordvoerder, sê in ’n verklaring kantore bo dié raadsaal sowel as komiteevergadersale is geraak.

Dele in die onmiddellike omgewing van die raadsaal is onder water omdat die sprinkelstelsel geaktiveer is.

Die res van die parlementêre gebou is nie geraak nie.

Die brandweer van die Stad Kaapstad kon daarin slaag om die brand te blus.

Die oorsaak van die brand is nog nie bekend nie en niemand is beseer nie.

Luidens die verklaring is ’n ondersoek begin om die oorsaak van die brand en omvang van die skade te bepaal.

Meer oor:  Parlement  |  Brand  |  Ondersoek
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.