SWART-VRYDAG-AANBOD! Betaal slegs R9,99 vir die eerste twee maande as jy nou ’n intekenaar word. Spring gou!
Brande
Brand in Jhb middestad geblus

Brandbestryders het Donderdag in die vroeë oggendure gespook om ’n brand in die Johannesburgse middestad te blus.

Die brand het omstreeks 01:00 in ’n gebou op die hoek van Commissioner- en Nuggetstraat uitgebreek. Commissionerstraat was vir verkeer gesluit.

Volgens Robert Mulaudzi, woordvoerder van die Johannesburgse nooddienste, was die brand omstreeks 11:00 onder beheer, maar motoriste word steeds aangeraai om die gebied te vermy.

Geen beserings is aangemeld nie en die oorsaak van die brand word ondersoek.

Meer oor:  Johannesburg  |  Brand
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.