Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Brande
Brande: Pasop vir fopnuus

Van die boodskappe en video’s wat gemoedere in brandgeteisterde dele van die land onnodig opjaag sluit in:

  • ’n Video van kinders wat in ’n stuk droë veld hardloop wat hulle klaarblyklik aan die brand gesteek het. ’n Manstem sê: “Kyk die bogghers wat al weer die veld aan die brand slaan (sic).”

Volgens dr. Jack Armour van Vrystaat Landbou is dié video geneem tydens ’n protesoptog wat op 27 Julie in Jacobsdal plaasgevind het;

  • ’n Foto doen die ronde van ’n brandende vragmotor met voer wat aan brandgeteisterde boere geskenk en wat blykbaar deur kwaadwilliges aan die brand gesteek is.

Volgens Gys Olivier, voorsitter van Agri Hertzogville, het dié vragmotor naby Warrenton op die N12 omgeslaan en vonke het die bale aan die brand laat slaan;

  • Twee foto’s van dieselfde sleepwa vol veevoer doen die ronde, een van hulle met die boodskap dat dit opsetlik aan die brand gesteek is. Dié foto is stokoud en is, sover Rapport kon vasstel, in alle waarskynlikheid reeds in 2017 in die Wes-Kaap geneem; en
  • ’n Ander boodskap vertel van ’n moedelose boer “wat sy laaste bakkie in die vuur ingery het en sy beursie en sy selfoon ook (in die vuur) gegooi het”. Ondanks verskeie navrae kon Rapport nie hierdie verhaal bevestig kry nie.
Meer oor:  Jack Armour  |  Veldbrande  |  Boere  |  Wegholbrande
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.