Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Brande
Gouritz: 'Dis beheerde brande'

Die brandweerdienste van die Garden Route-distriksmunisipaliteit (GRDM) is Dinsdag omstreeks 15:00 in kennis gestel van ’n brand naby die N2 en die R325 by Gouritz tussen Mosselbaai en Albertinia.

Die Hessequa-munisipaliteit, in wie se gebied Gouritz is, het by navraag gesê daar was Dinsdag beheerde brande in die streek wat goedgekeur is en gemonitor word deur sy brandweerdienste.

Herman Pieters, ’n woordvoerder van die GRDM, het laatmiddag bevestig dit is wel ’n beheerde brand.

Rook van ’n beheerde brand Dinsdagmiddag in die Gourits-gebied. Foto: Verskaf
Meer oor:  Gouritz  |  Brand
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.