SPESIALE AANBOD: Betaal slegs R25 vir die eerste maand. Spring gou!
Brande
KYK: Inwoners vlug voor vlamme in nóg 'n kusdorp
franskraal
Die rook kan van ver gesien word. Foto: Cameron Hart

Brand-en-nooddienste het inwoners van Franskraal, naby Gansbaai in die Wes-Kaap, opdrag gegee om onmiddellik te ontruim.

'n Boodskap is Vrydag om 13:00 uitgestuur aan inwoners dat 'n wegholbrand in die gebied uitgebreek het.

Inwoners word in die boodskap beveel om alle familielede, inwoners, troeteldiere en noodsaaklike items saam met hulle te neem. Mense is gevra om hul huis te sluit en die gebied onmiddellik te verlaat.

Inwoners het met tuinslange die vlamme van hul grasperk probeer weghou.

Franskraal
Rook hang op Franskraal. Foto: Verskaf
Franskraal
Mense in Franskraal moes hulle huise ontruim. Foto: Verskaf
Franskraal
Die vuur is naby die huise. Foto: Facebook
Franskraal
Die brand in Franskraal. Foto Facebook
Franskraal
So lyk dit buite Franskraal. Foto: Cameron Hart
Franskraal
Rook hang oor die omgewing by Franskraal. Foto: Cameron Hart
Franskraal
Die rook kan van vêr gesien word. Foto: Cameron Hart
Franskraal
Rookwolke hang oor die omgewing. Foto: Cameron Hart
brand, franskraal
Die brand in Franskraal. Foto: Facebook/Surita Riffel
brand, franskraal
'n Helikopter wat help om die brand in Franskraal te bestry. Foto: Facebook/Surita Riffel
brand, franskraal
Mense moet hulle huise in Franskraal verlaat weens die wegholbrand in die omgewing. Foto: Facebook/Surita Riffel
brand, franskraal
Rook hang in die omgewing waar dit brand in Franskraal. Foto: Facebook/Surita Riffel
brand, franskraal
Nog vlamme by woonbuurtes in Franskraal. Foto: Facebook/Surita Riffel
brand, franskraal
Mense vlug voor die vlamme in Franskraal. Foto: Facebook/Surita Riffel

Hou Netwerk24 dop vir meer.

Meer oor:  Franskraal  |  Brand
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.