Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Brande
OORSIG: Kyk - talle huise in Bettysbaai afgebrand
  • Alle inwoners van Franskraal moes hul huise ontruim.
  • 'n Stormsterk wind blaas die vlamme aan.
  • Ander gebiede in die Overstrand-distrik brand ook.
11 Jan. 19:35:02

Netwerk24 se fotograaf op die toneel, Jaco Marais, berig deurdringende reën val in Bettysbaai. 

11 Jan. 18:45:05

Bettysbaai - Foto: Jaco Marais

11 Jan. 18:44:48

Bettysbaai - Foto: Jaco Marais

11 Jan. 18:44:21

Bettysbaai - Foto: Jaco Marais

11 Jan. 18:44:00

Bettysbaai - Foto: Jaco Marais

11 Jan. 18:43:22

Bettysbaai - Foto: Jaco Marais

11 Jan. 18:42:52

Bettysbaai - Foto: Jaco Marais

11 Jan. 18:24:35

Foto: Jaco Marais

11 Jan. 18:16:21

Graham Night van Bettysbaai wie se huis het Vrydagmiddag heeltemal afgebrand het. Foto: Jaco Marais

11 Jan. 17:57:43

Brande by Bettysbaai raak erger, maar harde reën val

Die Overstrand Herald se verslaggewer op die toneel berig daar het minstens drie huise afgebrand. Die brand het oor die R44 gespring wat beteken dat dit nou nie meer net aan die berg se kant van die pad brand nie.

Vroeër Vrydagmiddag is inwoners wie se huise aan die berg se kant van die pad is, opdrag gegee om hul huise te ontruim.

Gelukkig het dit nou baie hard begin reën in die omgewing van Bettysbaai, berig Jaco Marais.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.