SPESIALE AANBOD: Betaal slegs R25 vir die eerste maand. Spring gou!
Brande
Wind waai vlamme aan
Jaco Marais, Die Burger-fotograaf, dr. Braam Hanekom en die vryskutfotograaf Anena Burger het dié foto’s Vrydag in die omgewing van Franskraal, Bettysbaai en Hermanus geneem.
Benewens die brand het die stormsterk wind vernietiging op Bettysbaai gesaai. Foto: JACO MARAIS
Foto: BRAAM HANEKOM
Foto: BRAAM HANEKOM
Foto: BRAAM HANEKOM
Inwoners help om die brand te probeer beheer.Foto: Jaco Marais
’n Man probeer die vlamme naby Franskraal met ’n tuinslang blus.Foto: Jaco Marais
Die vlamme en rook het veroorsaak dat die omgewing by Franskraal bykans onbegaanbaar was.Foto: Jaco Marais
Die polisie hou die omgewing dop.Foto: Jaco Marais
Motoriste verlaat die omgewing met motorligte aangeskakel om in die rook sigbaar te wees.Foto: Jaco Marais
Die rook word al hoe digter.Foto: Jaco Marais
Die brand saai verwoesting rondom Franskraal.Foto: Jaco Marais
Onbeheerbare vlamme versprei deur Franskraal.Foto: Jaco Marais
Nog ’n perd wat deur iemand gered word.Foto: Jaco Marais
’n Man en vrou wat hul gesigte vir die rook toehou, lei perde van die brand af weg op Franskraal.Foto: Jaco Marais
Perde en mense in digte rook op ’n teerpad naby Franskraal.Foto: Jaco Marais
Motorligte in die agtergrond waar mense probeer om hul perde van ’n vlammedood te red.Foto: Jaco Marais
Digte rook hang in die lug oor Franskraal.Foto: Jaco Marais
Bome bly in die slag.Foto: Jaco Marais
Veld en bome word deur die brand verswelg.Foto: Jaco Marais
Die vlamme naby Franskraal.Foto: Jaco Marais
Die veld buite Franskraal wat brand.Foto: Jaco Marais
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.