Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Droogte
Droogte: Noord-Kaap is amptelike rampgebied

Die Noord-Kaap is Vrydag onmiddellik tot rampgebied verklaar weens die voortslepende droogte in die provinsie.

Lindiwe Sisulu, minister van water, sanitasie en menslike nedersettings.

Lindiwe Sisulu, minister van water, sanitasie en menslike nedersettings, het dié aankondiging in Kimberley gedoen.

Sy het R200 miljoen beskikbaar gestel om dadelik verligting aan boere te bring. Die regering gaan ook 96 boorgate in die provinsie sink.

Dr. Zamani Saul, Noord-Kaapse premier, het gesê 80% van die provinsie is droog, terwyl 60% van die provinsie onder ’n ernstige droogte ly.

Die minister, premier en amptenare gaan as deel van die ingryping ook vandag problematiese rioolpompe en wanfunksionele rioolaanlegte in Kimberley besoek.

Meer oor:  Lindiwe Sisulu  |  Noord-Kaap  |  Rampgebied  |  Droogte
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.