Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Droogte
Waterbeperkings in Kaapstad verslap

Die Kaapstad-metro het waterbeperkings van vlak 6B tot vlak 5 verslap. Dit sal van 1 Oktober af geld.

Ian Neilson, adjunkburgemeester, het dit aangekondig.

Vlak 6B-beperkings was van Februarie vanjaar van krag.

Die damme in Kaapstad is byna 70% vol vanweë goeie reënval teenoor 38% ná afloop van verlede jaar se reënseisoen.

Die daaglikse beperking op waterverbruik is nou 70 liter per persoon.

Watertariewe is ook verminder.

Hou Netwerk24 dop vir meer.

Meer oor:  Kaapstad  |  Waterbeperkings  |  Droogte  |  Watertariewe
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.