Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
AKTUEEL
En tog, die deuntjie draal . . .
Al is Koos Doep 30 jaar reeds dood
Dertig jaar ná sy dood lewe Koos Doep se woorde steeds, skryf Anna-Retha Bouwer.
Koos Doep
Koos du Plessis was baie kamerasku. Op die Afrikaanse Musiekfees op Vanderbijlpark in 1982 het hy sy bes probeer om Rapport se fotograaf te vermy. Foto: RAPPORT

Koos du Plessis. Of sommer: Koos Doep. Die “doodgewone ou” wat nie daarvan gehou het as daar ’n ophef oor hom gemaak is nie.

Sy stem is stil, maar ’n mens kan met sekerheid en sonder vertoon verklaar dat sy musiek voortleef en in gewildheid nog lank nie getaan het nie.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.