Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Swart vinniger as wit
Ensieme gee atlete woema
‘Minder melksuur’

Hy het verduidelik dat toetse wat op swart atlete gedoen is, getoon het dat hulle aansienlik laer melksuurvlakke (laktaat) het, vergeleke met wit atlete wat ewe fiks is.

Kohn het verduidelik dat voordat glukose afgebreek word om melksuur te vorm, dit deur ’n “ensiemfabriek” verwerk word. Daar is vasgestel dat swart atlete se ensiemvlakke baie hoër is as dié van die wit atlete.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.