Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Filippyne nou 100 miljoen sterk

Die geboorte van ʼn babameisie vroeg Sondagoggend het die Filippynse bevolkingsyfer  amptelik op 100 miljoen te staan gebring.

Jennalyn Sentino spog nou met die simboliese benaming as die 100 0000 000ste baba.

Die feit dat die bevolking nou 100 miljoen is, plaas ook weer die kollig op dié land se bevolkingsprobleem.

“Dis ʼn geleentheid sowel as ʼn uitdaging,” het Juan Antonio Perez, die uitvoerende direkteur van die bevolkingskommissie, gesê.

Meer mense beteken meer werkers, het hy gesê. Dit beteken egter ook meer afhanklikes in ʼn land waar 25 persent van die bevolking reeds in armmoede leef.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.