Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Gesondheid
29 sterftes aan Covid-19 in Breedevallei

Minstens 29 sterftes aan Covid-19 is reeds in die Breedevallei in die Wes-Kaap aangemeld.

Dié munisipaliteit in die Kaapse Wynlande het Maandag bevestig dat daar ’n “skerp styging” in hierdie sterftes was.

Volgens die provinsiale regering se syfers is 1 494 gevalle tot Maandag in dié munisipale gebied aangeteken, van wie 830 herstel het.

Die Breedevallei-munisipaliteit sluit Worcester, De Doorns, Rawsonville en Touwsrivier in.

Meer oor:  Wes-Kaap  |  Breedevallei  |  Sterftes  |  Covid-19  |  Pandemie  |  Koronavirus
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.