Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Gesondheid
48 000 in onderwys op eerste dag ingeënt

Die departement van basiese onderwys het Woensdagaand sy tevredenheid uitgespreek oor die meer as 48 000 werknemers in die onderwyssektor wat op die eerste dag hul inentings teen Covid-19 kon kry.

Die getal sluit die Wes-Kaap en Limpopo uit, wat die entstof onderskeidelik Donderdag en Vrydag sal begin toedien. Volgens die departement het inentings in al die ander provinsies Woensdag begin.

KwaZulu-Natal het die meeste werknemers en die Noord-Kaap die minste.

Na verwagting sal meer as 125 934 werknemers in dié sektor in Gauteng tussen 23 Junie en 8 Julie ingeënt word.

Meer oor:  Suid-Afrika  |  Onderwysers  |  Inentings  |  Covid-19
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.