Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Gesondheid
Byna 3 000 nuwe infeksies in Gauteng

In Gauteng is daar die afgelope 24 uur 2 946 nuwe koronavirus-gevalle aangemeld. Die getal sterftes het met ses tot 180 gestyg.

Daar is nou 39 841 bevestigde gevalle in die provinsie.

Volgens ’n verklaring wat die Gautengse gesondheidsdepartement Dinsdag uitgereik het, het 10 534 mense reeds herstel.

So lyk die situasie in Gauteng se streke:

• Johannesburg – 19 529

• Ekurhuleni – 8 429

• Tshwane – 6 184

• Sedibeng – 1 500

• Wes-Rand – 2 536

• Nie toegeken – 1 663

gauteng


Meer oor:  Gauteng  |  Infeksies  |  Koronavirus  |  Syfers  |  Covid-19-Virus  |  Sterftes
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.