Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Gesondheid
Clicks onttrek swangerskap-toetse oor vals uitslag

Clicks het al sy digitale swangerskapstoetse herroep nadat dit vals positiewe toetsuitslae gegee het.

Die Clicks-kettingwinkels het in ’n twiet aangekondig hy herroep die produk as ’n voorsorgmaatreël in afwagting op verdere ondersoeke deur sy verskaffers.

Dit volg nadat tuis-swangerskaptoetse positiewe aanwysers getoon het nadat dit blootgestel was aan gewone kraanwater.

“As ’n verantwoordelike gesondheidsbemarker neem ons die welsyn van ons kliënte ernstig op,” lui die twiet.

Dieselfde produk is ’n maand gelede in Brittanje herroep.


Meer oor:  Clicks  |  Positief  |  Onttrek
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.