Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Gesondheid
Covid vat haar voor 101 jaar
Die tweeling Hendrik en Anna Bredenkamp op hul 100ste verjaardag verlede jaar. Foto: Elizabeth Sejake

Die tweeling Hendrik en Anna Bredenkamp het hul 100ste verjaardag verlede jaar gevier.

Anna is Dinsdag, ’n maand voordat sy 101 sou wees, in die Serene Park-ouetehuis in Garsfontein, Pretoria, aan Covid-19 dood.

Sy was jare lank ’n sendeling in Malawi en Hendrik was hooflanddros in Pretoria.

* Lees Rapport se berig oor Hendrik en Anna Bredenkamp se 100ste verjaardag in 2019.

Meer oor:  Hendrik Bredenkamp  |  Anna Bredenkamp  |  Covid-19  |  Bejaardes
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.