Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Gesondheid
DKD meld nóg Covid-gevalle aan

Altesame 246 beamptes van die departement van korrektiewe dienste (DKD) en 473 gevangenes is nou al positief vir Covid-19 getoets. Dit bring die totaal op 719 te staan, het die DKD Sondagaand gesê.

Dit volg nadat die Wes-Kaap nog nege gevalle onder beamptes aangemeld het en een in die Oos-Kaap.

Die dood van ’n 50-jarige gevangene in Oos-Londen op 20 Mei is die jongste sterfgeval.

Intussen het 143 mense reeds herstel.

Landwyd is die syfers in die DKD soos volg:

Oos-Kaap – 489

Beamptes –76

Gevangenes – 413

Herstel – 72

Sterftes – 3

Wes-Kaap – 206

Beamptes – 155

Gevangenes – 51

Herstel – 59

Sterftes – 2

Limpopo – 2

Beamptes – 2

Gevangenes – 0

Sterftes – 1

Gauteng – 16

Beamptes – 7

Gevangenes – 9

Sterftes – 10

Noord-Kaap

Beamptes – 2

Vrystaat

Beamptes – 1

KwaZulu-Natal

Beamptes – 2

Hoofkantoor

Beamptes – 1

Herstel – 1

Meer oor:  Gevangenis  |  Koronavirus  |  Covid-Gevalle  |  Besmet  |  Dkd
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.