Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Gesondheid
Gauteng se jongste koronavirus-syfers

Daar is nou 20 822 bevestigde gevalle van die koronavirus in Gauteng.

Die Gautengse departement van gesondheid sê in ’n verklaring 5 306 mense het reeds herstel.

In dié provinsie is tot dusver 122 mense aan Covid-19 dood en 882 mense is in die hospitaal opgeneem.

In Johannesburg is daar nou meer as 10 000 bevestigde gevalle – die hoogste syfer in dié provinsie.

So lyk die situasie in Gauteng se distrikte:

  • Johannesburg: 10 320
  • Ekurhuleni: 4 168
  • Tshwane: 3 166
  • Sedibeng: 675
  • Wes-Rand: 1 439
  • Nie toegeken: 1 054
gauteng

Meer oor:  Gauteng  |  Koronavirus  |  Syfers
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.