Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Gesondheid
GRAFIKA: Korona in SA - dit is wat jy nou moet weet

Was jou hande – waarmee en hoe?

Was jou hande, deeglik tot by jou elmboë en met warm water en seep.

Moet ons nou almal maskers dra?

Indien jy voel jy verkeer in ’n situasie waar jy ’n masker nodig het, maak seker jy kry ’n behoorlike masker wat tot teen jou vel seël. Spoegdruppels moet nie by die kante kan inkom nie.

Hoe veilig is binnelandse vlugte nou?

Dit sal onprakties wees om ’n totale verbod op vlugte te plaas. Kenners beveel aan om net baie meer oplettend te wees oor persoonlike higiëne. Moet byvoorbeeld nie hoes en nies op jou medepassasiers in ’n vliegtuig nie.

Wanneer moet jy dokter toe?

Gaan dokter toe sodra jy enige van die simptome toon.

Moet jy nou ’n griepinspuiting kry?

Griepinspuitings is nou baie belangrik. Dit kan dokters help om die virus makliker te diagnoseer.

Inligting is verskaf deur kenners by die Covid-2019-simposium van die Universiteit van Pretoria.

koronavirus, beveiliging
Meer oor:  Beskerming  |  Koronavirus  |  Covid-19-Virus  |  Suid-Afrikaners
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.