Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Gesondheid
Koronavirus: 1ste geval in Afrika bevestig

Die eerste geval van die nuwe 2019-koronavirus in Afrika is bevestig.

Dit is bevestig op ’n kaart wat deur navorsers aan die Johns Hopkins-Universiteit ontwerp is wat data gebruik van die Amerikaanse CDC (Sentrum vir Siektebeheer en -Voorkoming), die Wêreldgesondheidsorganisasie, China se CDC en ander bronne wat geografiese-inligtingstelsel-kartering inspan.

Die kaart meld ’n geval is Maandag om 22:30 in die Ivoorkus bevestig.

Die pasiënt, ’n vrou wat in China studeer, is met haar aankoms Saterdag op ’n vlug uit Beijing in kwarantyn geplaas.

Die amptelike dodetal het Dinsdag omstreeks 11:45 op 106 gestaan.

Lees ook ons spesiale verslag: Koronavirus: Rede tot kommer vir SA?


Meer oor:  Koronavirus
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.