Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Gesondheid
KYK: Alles oor Covid-19 entstowwe, alles op een plek!

Netwerk24 se pas afgelope webinaar oor Covid-19-entstowwe is propvol inligting oor die veiligheid en doeltreffendheid van entstowwe, die tweede fase van die inentingsprogram en inligting oor wanneer jy jou inenting kan ontvang.

Kyk nou na die opname van die webinaar waaraan dr. Zweli Mkhize, ministers van gesondheid en mediese kenners soos Dr. Angelique Coetzee van die SA-mediese vereniging deelgeneem het. 

Meer oor:  Zweli Mkhize  |  Entstowwe  |  Inentings  |  Webinaar
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.