Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Gesondheid
KYK NOU: Koningin praat met Britte

’n Kalm en stoïese koningin Elizabeth het Sondagaand die uitdagende tye te midde van die korona-pandemie in 'n paar minute en slegs 523 woorde aangespreek.

Die toespraak is slegs die koningin se vierde buitengewone toespraak in haar 68 jaar as monarg. Die ander toesprake was met die uitbreek van die Golfoorlog in 1991, op die vooraand van die begrafnis van haar skoondogter, Diana, prinses van Wallis, in 1997, en die dood van die koningin se geliefde ma, ook Elizabeth, in 2002.

Meer oor:  Koronavirus  |  Toespraak
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.