Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Gesondheid
Lotto gee R50 m. in lig van Covid-19
Ter illustrasie Foto: Argief

Die Nasionale Loterykommissie sal R50 miljoen gee om te help om die uitwerking van die Covid-19-uitbreking in die land te versag, het die kommissie Woensdag in ’n verklaring gesê.

Die geld sal gebruik word om broodnodige verligting te gee aan begunstigdes van die Solidariteitsfonds wat pres. Cyril Ramaphosa op 23 Maart aangekondig het.

Ingevolge die Loterywet het die kommissie die reg om op versoek van die minister van handel en nywerheid geld aan die nasionale loteryraad vir verdienstelike sake toe te ken.

Die geld sal volgens die kommissie gebruik word om mense in gemeenskappe wat die ergste deur Covid-19 geraak word, te ondersteun, asook vir noodsituasies.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.