Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Gesondheid
‘Ons moet eers uitvind wat in townships aangaan’

Die nasionale departement van gesondheid het Vrydagoggend ’n verklaring namens die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, uitgereik.

Hier is die sleutelpunte:

• Bevestigde gevalle soos Donderdag weergegee: 1 462. Dit beteken daar was 82 nuwe gevalle sedert die vorige dag.

• “Voordat ons nie weet wat in townships aangaan nie, kan ons nie selfvoldaan raak nie.”

• Die amptelike sterftesyfer in Suid-Afrika is vyf. “Ons wag nog om twee sterftes te bevestig voordat die jongste sterftesyfer aangekondig word.”

• “Hoewel ons sien dat al hoe meer mense herstel, is ons fokus nou om aktiewe gevalle te identifiseer en diegene te behandel wat baie siek is.”

’n Kind maak ’n emmer leeg in Khayelitsha in Kaapstad.Foto: Reuters

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.