Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Gesondheid
So staan sake in Wes-Kaap

Daar was teen Donderdagoggend 16 551 Covid-19-gevalle in die Wes-Kaap aangemeld, waarvan 8 504 reeds herstel het en 387 mense dood is.

Van al die gevalle in die provinsie is 14 554 gevalle in die Kaapstad-metropool, waarvan 7 793 mense herstel het.

Die Tygerberg-distrik het die meeste gevalle op 2 553, gevolg deur Khayelitsha met 2 150 en Klipfontein se 2 071.

Gevalle elders in die provinsie:

* Bitou: 14

* Knysna: 47

* George: 65

* Hessequa: 12

* Kannaland: 1

* Mosselbaai: 29

* Oudtshoorn: 10

* Stellenbosch: 137

* Drakenstein: 412

* Breedevallei: 140

* Langeberg: 12

* Witzenberg: 231

* Overstrand: 38

* Agulhas: 6

* Swellendam: 10

* Theewaterskloof: 45

* Bergrivier: 28

* Cederberg: 2

* Matzikama: 2

* Saldanhabaai: 49

* Swartland: 53

* Beaufort-Wes: 2

Daar is 652 gevalle aangemeld waar die gevalle nie aan gebiede gekoppel kan word nie, waarvan 130 mense herstel het.

Die syfers in die Wes-Kaap kan ook nader bekyk word deur coronavirus.westerncape.gov.za/covid-19-dashboard te besoek.

Die Wes-Kaapse regering het ’n aanlyn kaart en statistieke beskikbaar gestel waar mense die jongste syfers kan bestudeer.Foto: Skermgreep

Meer oor:  Wes-Kaap  |  Covid-19  |  Koronavirus  |  Korona
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.