Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Verraaiers...
Grafte verklap verhaal
Die leed op Lapfontein is verby
Verraaiers. Die vyf verraaier-grafte in die Konsentrasiekamp-kerkhof in Klerksdorp. In die middel is die graf van Jacobus Petrus Daniel Theunissen. Foto’s: conrad bornman
Petrie Oosthuizen met Mauser-patrone wat hy steeds uitploeg, by die graf van die verraaiers, De Beer en De Bruyn. Die graf is in die middel van ’n mielieland op die plaas Lapfontein. Oosthuizen ploeg en plant om die graf.
Die oorblyfsels van waarskynlik die oorspronklike opstal van Jacobus Petrus Daniel Theunissen op die plaas Lapfontein.
Roelf Marx, oud-kurator van die Klerksdorp-museum, beduie hoe die verraaiers in die Anglo-Boereoorlog tereggstel is. By hom is Alfred Louw wat die konsentrasiekamp-kerkhof op eie koste herstel het en in stand hou.
Gys de Villiers speel die rol van kmdt. Jacobus van Aswegen in die fliek, Verraaiers. Van Aswegen se rol is geskoei op die verhaal van Jacobus Petrus Daniel Theunissen. Foto: Theana Breugem

Aan die woord is Roelf Marx, oud-kurator van die museum in Klerksdorp.

In die middelste van die vyf grafte lê die oorskot van kmdt. Jacobus Petrus Daniel Theunissen, in die fliek Jacobus van Aswegen.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.