Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Hartaanval eis digter Botes
DPM Botes

Ná sy tweede bundel, Klein grys telegramme van die wêreld, het ’n storm van beskuldigings oor plagiaat om sy kop losgebars.

Hy het in 1973 nog ’n bundel die lig laat sien en daarna eers weer verlede jaar met die verskyning van Van ’n skaap in wolfsklere.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.