Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Hof
Bushiri en vrou uit op borgtog

Die omstrede pastoor Shepherd Bushiri en sy vrou, Mary, is Woensdag borgtog van R100 000 toegestaan. 

Die saak teen hulle word weer op 10 Mei aangehoor.

Hulle word in die handelshof in Pretoria aangekla van bedrog en geldwassery.

Hul borgtogvoorwaardes sluit in dat hulle in Gauteng moet bly.

Hou Netwerk24 dop vir meer.

Meer oor:  Shepherd Bushiri  |  Gauteng  |  Pastoor  |  Bedrog  |  Borgtog  |  Borgtogvoorwaardes
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.