Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Hof
Frans Maela skuldig aan moord op Tanya Wiers

Frans Maela (28) is skuldig bevind aan die moord op Tanya Wiers (44) van Polokwane.

Regter Gerrit Muller het hom Vrydag in die hooggeregshof in Polokwane ook skuldig bevind aan Wiers se verkragting en roof met verswarende omstandighede.

Maela het Wiers op 7 Februarie 2017 meer as 20 keer met 'n skêr en steakmes in haar huis doodgesteek.

Maela sal Maandag gevonnis word.

Hou Netwerk24 dop vir meer inligting.

Meer oor:  Frans Maela  |  Tanya Wiers  |  Polokwane  |  Moordverhoor
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.