Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Hof
Een klag teen Duduzane Zuma teruggetrek
Duduzane Zuma
Duduzani Zuma Dinsdag in die hof. Foto: Simon Sonnekus

Die staat het Dinsdagoggend hul tweede klag teen Duduzane Zuma, oudpres. Jacob Zuma se seun, teruggetrek wat verband hou met 'n motorongeluk in 2016.

Zuma verskyn in die Randburgse streekhof nadag Phumzile Dube en Nanki Mashaba  dood is in die ongeluk.

Die staat het die klag teruggetrek wat verband hou met Mashaba se dood omdat hy aan 'n mediese toestand gely het tydens die ongeluk.

Zuma sal steeds tereg staan op 'n klag van strafbare manslag weens Dube se dood.

Hy het Dinsdoggend onskuldig op klagte van strafbare manslag en roekelose bestuur gepleit.

Die verhoor sal na verwagting vier dae duur.

Meer oor:  Duduzane Zuma  |  Strafbare Manslag
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.