Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Hof
KYK: Packham speel wegkruipertjie in hof

Rob Packham het Dinsdag in die hooggeregshof in Kaapstad wegkruipertjie met die media gespeel nadat sy saak na 15 April uitgestel is.

Hofpersoneel het Packham na die aanhoudingselle geneem ná die saak verdaag het.

Packham het omgedraai, ‘n soentjie na sy dogters geblaas en toe besef die media neem hom nog af.

Hy het agter die muur ingeskuif en kort-kort sy kop uitgesteek om te sien of hy nog afgeneem word.

Hy het toe vir die kameras begin glimlag voordat hy met die trappe af na die aanhoudingselle geneem is.

Meer oor:  Rob Packham
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.