Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Hof
KYK: Só het moord rondom Gill Packham ontvou

Regter Elize Steyn lewer Maandag uitspraak in die moordverhoor van Rob Packham (58).

Steyn sou Donderdag uitspraak lewer, maar sy het dit in die laaste hofsitting uitgelig dat sy dit kan uitstel sou sy nie gereed wees nie. Sy het die regspanne Woensdag ingelig dat sy eers Maandag die uitspraak sal lewer.

Meer oor:  Rob Packham  |  Gill Packham  |  Moordverhoor  |  Uitspraak
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.