Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Hof
KYK: Só lyk vermeende Dros-verkragter in hof

Nicholas Ninow se kop is nou kaal geskeer. Hy het skaars opgekyk terwyl hy in die beskuldigdebank gestaan het.

Hy is Woensdagoggend ná sy verskyning in die landdroshof in Pretoria na die Weskoppies- psigiatriese hospitaal geneem.

Ninow is in die hof vir die beweerde verkragting van ’n sewejarige meisie in September 2018 in ’n Dros-restaurant in Pretoria.

Nicholas Ninow Woensdag in die beskuldigdebank. Foto: Deaan Vivier
Nicholas Ninow Foto: Deaan Vivier
Nicholas Ninow, wat daarvan aangekla word dat hy ’n sewejarige meisie verkrag het. Foto: Deaan Vivier
Nicholas Ninow met sy kaalgeskeerde kop. Foto: Deaan Vivier
Nicholas Ninow word ná sy hofverskyning na die selle begelei. Foto: Deaan Vivier

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.