Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Hof
Man (39) in hof ná groot vonds van kokaïen in skiboot

’n Man (39) het Vrydag vlugtig in die landdroshof in Pretoria verskyn op ’n aanklag van die besit van dwelms.

Pieter van Zyl is Dinsdag in hegtenis geneem nadat die Valke kokaïen ter waarde van R400 miljoen gekry het toe hulle hom op die N1 in Pretoria voorgekeer het. Die kokaïen was in ’n skiboot versteek wat die man met sy bakkie gesleep het.

Van Zyl se saak is tot 11 Junie uitgestel, wanneer hy vir borgtog aansoek kan doen. Hy bly in aanhouding.

skiboot, dwelms
Die polisie het inligting ontvang van ’n bakkie wat ’n boot sleep met dwelms in.
Meer oor:  Dwelms  |  Kokaïen  |  Skiboot
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.