Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Hof
McBride, Cele bereik skietstilstand

Regter Wendy Hughes het die voorgestelde bevel waarop die partye ooreengekom het, bekragtig. Hughes het ook die aansoek deur die Helen Suzman-stigting van die hand gewys.

Robert McBride, hoof van die onafhanklike polisieondersoekdirektoraat (Opod), en Bheki Cele, minister van polisie, het ’n skietstilstand verklaar.

McBride het ’n dringende aansoek by die hooggeregshof in Pretoria ingedien om Cele se besluit om nie sy aanstelling as uitvoerende direkteur van Opod te hernu nie, as “ongrondwetlik, onregmatig en ongeldig” te laat verklaar.

Sy kontrak verstryk 28 Februarie.

Meer volg binnerkort. 

Meer oor:  Bheki Cele  |  Opod
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.